News

Uit ’n vergange era kom pakkies briewe en vergeelde foto’s. Dit vertel ’n storie van iemand se lewe. Maar, skryf Erla-Mari ...
Ek dien saam met Yassir Eric in ’n raad. As boorling van Soedan het hy jare gelede daar tot bekering gekom. Omdat hy sy familie se tradisies prysgegee het, moes hy spoedig vlug.