Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Werner Wessels (35), die superstilis in die mooimaakprogram Die kroonprins, het Vrydag aangekondig hy verlaat die Mej.
’n Sakevrou van Piketberg se hele lewe het in ’n oogwink verander – die een oomblik het sy nog daarna uitgesien om saam met ...
Lourens Janse van Rensburg (48), ’n motorfietsryer van Vredenburg wat op Woensdag 4 Desember in ’n botsing op sy poegie in ...
“Ons het heeltemal te min geld ontvang, daarom moes ons herevalueer. Iemand stel toe voor dat ons haarkappers uit die ...
Onstabiele koalisieregerings in munisipaliteite in Suid-Afrika kan in die nabye toekoms streng deur wetgewing gereguleer word ...
Janusz Walus, moordenaar van Chris Hani, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, sê hy is nie spyt ...
Die nuwe skooljaar is reeds in volle gang met ouers wat moes seker maak dat hul kinders al die benodigdhede het, insluitend ...
’n Man wat homself blykbaar met ’n mes gesteek het in ’n voorval by ’n winkelsentrum in Durbanville in Kaapstad waarin ’n ...
’n Klag van regsverydeling sal Helen Zille, federale voorsitter van die DA, moontlik Maandagoggend in die gesig staar.
Skrywers se lot is ten nouste verweef met dié van die taal waarin hulle skryf. Groot tale soos Engels, Spaans, Frans en Duits ...
Ná die matriekuitslae moet sommige studente hul 2025-planne heroorweeg. Studente met beter uitslae het nuwe opsies, terwyl ...