News

Ek dien saam met Yassir Eric in ’n raad. As boorling van Soedan het hy jare gelede daar tot bekering gekom. Omdat hy sy familie se tradisies prysgegee het, moes hy spoedig vlug.
Elana Bosman skryf: “Party oggende lê die ryp spierwit in die Karoo, dan kom die son en verf die hemelruim met die mooiste ...
Winterdrome in die Vrystaatse son. Dít is hoe mens warm bly in die Vrystaatse winter – jy knip ’n uiltjie saam met jou hond ...
Dr. Pieter Groenewald, minister van korrektiewe dienste, draai nie doekies om oor sy departement se uitdagings nie.
Luister hier, boekwurms! 'Bloedsomer' deur Sidney Gilroy en voorgelees deur Susanne Beyers is die luisterboek vir Julie, ...
’n Filippynse ma het Dinsdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria gebring om te keer dat sy gedeporteer word ...
Die misdaadkrisis op plase en in landelike gebiede word deur die regering onderskat, meen die landbou-organisasie Saai.
Dit moet die ideaal bly dat die sentrum tussen pres. Cyril Ramaphosa se konstitusionaliste in die ANC en die pragmatiese ...
Blouwillem se “Ek het voor die WVK getuig oor Ellispark” (30.06), en spesifiek die vertelling oor die nuwe Engelse juffrou, ...
Nog heelwat inskrywings is ontvang vir die Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en ...
Indien Banyana Banyana vanjaar weer die Afrikabeker-toernooi vir vroue (Wafcon) in Marokko wil wen, sal talle spelers hul ...
Veiligheid, hul kinders se toekoms, werksekerheid en om weg te kom van die ANC-regering se verrotte landsbestuur en ...