’N POLISIEVOERTUIG het vanmiddag op sy sy beland nadat dit teen ’n ander kar in Eersterivier gebots het. Die voorval het by ’n besige intersection in Forest Drive plaasgevind, toe die vên en ’n silwer ...
DINGE het omtrent handuit geruk toe twee polisiemanne gewond is en ’n 20-jarige student van die Kaapse Skiereiland ...
SASSA en die nasionale departement van maatskaplike ontwikkelinge het weereens die kwesbaarste in die steek gelaat. Bejaardes ...
LANGEBAAN. - Sewe verdagtes is Maandag gearresteer nadat 123 kg koperkabels en 28 kg PVC-draad aan die Weskus deur die polisie teruggevind is.
DIE dogter van oud.pres. Jacob Zuma, Duduzile Zuma-Sambudla, is nou in die sop by die MK-party. Zuma-Sambudla, ’n lid van dié ...
LEERDERS by ’n skool in Ceres, boikot nou reeds ’n tweede week klasse, nadat ’n gewilde wiskunde en wetenskap-onnie vervang is. Volgens ’n voormalige lid van die skoolbeheerliggaam by die Iingcinga Ze ...