Reddingswerkers in Bangkok in Thailand het verskeie liggame onder die puin uitgehaal van ‘n wolkekrabber wat weens Vrydag se aardbewing ingetuimel het. Die dodetal in Bangkok staan op 17, terwyl meer ...
Die militêre regering in Mianmar sê die dodetal na gister se kragtige aardbewing, het tot duisend-en-twee gestyg. Meer as tweeduisend-300 mense is ook beseer en 30 word vermis. Meeste van die sterftes ...
Die mynwerkersvakbond die N.U.M se politieke raad het besluit om die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te steun in die komende plaaslike regeringsverkiesings. Lede van die politieke raad het die ...
President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswet op Algemene Intelligensiewette onderteken wat ten doel het om Suid-Afrika se intelligensiedienste te hervorm. Die wet sal toesighouding en ...
Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n soektog van stapel gestuur na tien verdagtes wat verbind word met ‘n transitorooftog in Pietermaritzburg laat gisteraand. ‘n Polisiewoordvoerder, Thenjiswa Ngcobo ...
Internasionale reddingswerkers het in Mianmar begin aankom terwyl die soektog na oorlewendes voortgaan ná ‘n kragtige aardbewing gister. Volgens die land se militêre regering het die dodetal tot ...
Die adjunkpresident, Paul Mashatile sê die Nasionale Watertaakspan sal saam met munisipaliteite landwyd werk om die ontwikkeling van waterinfrastruktuur te versnel. Mashatile het by die Nasionale ...
Die polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n man en vrou laat gisteraand in Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse suidkus doodgeskiet is. Onbekende aanvallers het volgens berigte op die egpaar se ...
Die Johannesburgse burgemeester, Dada Morero, sê hulle is steeds besig met ‘n raadplegingsproses oor die besluit om Sandtonrylaan se naam te verander. Morero het die media in Johannesburg toegespreek.
Die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die wateruitdagings in verskeie munisipaliteite landwyd is die gevolg van infrastruktuurprobleme, en nie watertekorte nie. Majodina het gepraat ...
President Cyril Ramaphosa sê ‘n dringende nasionale plan is nodig om watersekerheid in die land te verbeter. Ramaphosa het die tweedaagse Nasionale Water en Sanitasie Indaba in Midrand in Gauteng ...
President Cyril Ramaphosa sê die tweedaagse Nasionale Water en Sanitasie Indaba moet aandag gee aan die misdaadnetwerk wat ‘n negatiewe impak op die land se waterinfrastruktuur het. Ramaphosa het ...