’N POLISIEVOERTUIG het vanmiddag op sy sy beland nadat dit teen ’n ander kar in Eersterivier gebots het. Die voorval het by ’n besige intersection in Forest Drive plaasgevind, toe die vên en ’n silwer ...
SASSA en die nasionale departement van maatskaplike ontwikkelinge het weereens die kwesbaarste in die steek gelaat. Bejaardes ...
LANGEBAAN. - Sewe verdagtes is Maandag gearresteer nadat 123 kg koperkabels en 28 kg PVC-draad aan die Weskus deur die polisie teruggevind is.
DIE dogter van oud.pres. Jacob Zuma, Duduzile Zuma-Sambudla, is nou in die sop by die MK-party. Zuma-Sambudla, ’n lid van dié ...
LEERDERS by ’n skool in Ceres, boikot nou reeds ’n tweede week klasse, nadat ’n gewilde wiskunde en wetenskap-onnie vervang is. Volgens ’n voormalige lid van die skoolbeheerliggaam by die Iingcinga Ze ...
DIE tyd is vinnig besig om uit te loop vir Sasa-begunstigdes wat nog nie hul goue bankkaarte met die swart ene vervang het ...
’n 15-JARIGE verdagte is gearresteer vir die moord op Dehaino Bester en het vandag in die Atlantis-landdroshof verskyn. Dis ...
’N GESTOEI oor leierskap binne die Cape Amalgamated Taxi Association (Cata) sit agter die vermeende brandstigting van taxi’s ...
NELSPRUIT. – ’n Man (37) is vinnig opgespoor en later in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n 60-jarige vrou verkrag het.
DIE voormalige nasionale woordvoerder van die EFF, dr. Mbuyiseni Ndlozi, het amptelik van dié party bedank. Ndlozi is vroeër ...
INWONERS van die Noord-Kaap is in rep en roer ná die verdwyning van die 14-jarige David Waterboer wat op Vrydag 7 Februarie, vermis geraak het. Die Nababeep-polisie vra nou hulp en bystand van die pub ...
’N MAAND na hy paramedici van hul persoonlike besittings en mediese toerusting beroof het, is die skelm uiteindelik vasgetrek. Op 4 Januarie 2025 het mediese nooddienste gereageer op ’n noodgeval in D ...